Gaan stap in die park

’n Onlangse studie van Edinburgh het nuwe tegnologie, ’n draagbare weergawe van die elektroenkefalogram (EEG), gebruik om die breingolwe van studente wat deur verskillende tipes omgewings loop, op te spoor. Die doel was om die kognitiewe impak van groen ruimte te meet. Die studie het bevestig dat groen ruimtes breinmoegheid verminder.

 

Om meer te lees oor die studie, sy doelwitte en bevindinge, en vir 'n goeie verskoning om in die middel van jou dag te gaan stap, kliek hier.