Mammoetbome, kampioene van die ekosisteem

Deur DOUGLAS M. MAIN

 

Dit is belangrik om jou ouer mense te respekteer, word kinders daaraan herinner. Dit blyk dat dit ook vir bome geld.

 

Groot, ou bome oorheers baie woude wêreldwyd en speel belangrike ekologiese dienste wat nie onmiddellik voor die hand liggend is nie, soos die verskaffing van habitat vir 'n wye verskeidenheid organismes, van swamme tot spegte.

 

Onder hul vele ander onskatbare rolle stoor die oues ook baie koolstof. In 'n navorsingsterrein in Kalifornië se Yosemite Nasionale Park, maak groot bome (dié met 'n deursnee groter as drie voet op borshoogte) slegs 1 persent van bome uit, maar berg die helfte van die area se biomassa op, volgens 'n studie wat hierdie week in PLoS ONE gepubliseer is.

 

Om die volledige artikel wat in die New York Times gepubliseer is, te lees, kliek hier.